Hierdie boek is eerstens geskryf vir mense wat ‘n verskil wil maak en verstaan waarheen hulle oppad is.

Pastoor W. Norris:” Ek het besluit om my lewe volgens die inhoud van hierdie boek te rig. Ek glo dat vir elke kind van God wat ‘n verskil in hierdie moeilike tyd waarin ons lewe wil maak, hierdie boek ‘n noodsaaklikheid is. Vas en gebed is die antwoord vir vandag se toestande en omstandighede.”

Hierdie boek is ‘n Praktiese handboek vie elke Christen oor vas en gebed